Local newsNews

Gaan saam na Angus byeenkoms

Persone wat wil saamgaan na die “It is Time” byeenkoms van Angus Buchan op 22 April, moet Woensdag (more) om 19:00 by Ladida byeen kom.

Daar sal busse gereël word na dié byeenkoms op Bloemfontein en die volgende drie Woensdae sal daar vergader word in die Ladida Kerkie in Laverstraat om al die reëlings te finaliseer.

Vir enige navrae, bel past. Jannie Jacobs by 082 566 1862 of past. Awie Swanepoel by 082 931 1152.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button