Local newsNews
Macaw papegaaibaba vlieg weg
’n Beloning word aangebied vir enige persoon wat die Macaw babapapegaai wat Woensdag weggevlieg het, kan terugbesorg.
Me. Magda Botha sê die papegaai het uitgekom vanaf Vermaasstraat (Gholfsig) en dit is baie belangrik dat sy hom terugkry, aangesien hy nog gevoer word.
As iemand die papegaai iewers sien, bel me. Botha by 082 569 2310.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



