Local newsNews

Het jy hope kilogramme afgeskud?

Wie is die dorp se Biggest Loser?

Die dorp smelt weg en jy sien mense wat die helfte minder is as verlede jaar.

Daar word gespog met van twintig tot dertig kilogramme wat afgeskud is.

Het jy in die afgelope tyd ’n wenresep gekry wat die ekstra gewig net laat verdwyn het?

Hoeveel het jy afgeskud?

Dan wil die Middelburg Observer graag jou storie vertel om ander te inspireer.

Bel Daleen Naude by 013 243 1434 of stuur ’n e-pos na daleen@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button