Local newsNews
Video: Jakkals in dorp doodgery
’n Jong jakkals is vanoggend dood op ’n sypaadjie in Middelburg gekry.

Alle aanduidings is dat die jakkals doodgery, opgetel en op die sypaadjie neergesit is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



