Local newsNews

Dam staan doodstil

Die Middelburgdamvlak staan tans doodstil en is die verwagting dat die damvlak binnekort gaan begin sak.

Die vlak is vanoggend steeds 63.48% en damopsigter Neels Struwig sê dat as dit nie gou reën in ons opvanggebied, Hendrina nie, gaan die dam eersdaags begin sak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button