Local newsNews
Damvlak staan nou stil
Die Middelburgdamvlak staan stil en ons het dringend reën in die opvanggebied, Hendrina, nodig om die vlak te laat styg.
Die vlak staan steeds vanoggend op 63.48%.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



