Verlede week Woensdag en Donderdag het die damvlak gestabiliseer op 63.41% en is gedink dat die vlak gaan begin daal.
Volgens damopsigter Neels Struwig is die damvlak egter so ’n bietjie op na 63.48%.
• Geen reën het gedurende die naweek in Middelburg geval nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



