Local newsNewsBreaking News
Nuusflits: Dertienjarige seun verdwyn
'n Dertienjarige seun het vanmiddag omstreeks 15:00 verdwyn kort nadat hy van die bus, wat leerlinge van WH de Klerkskool vanaf eMalahleni na Middelburg vervoer, af geklim het in Parkstraat.

Leon de Nysschen het sy skoolklere aangehad, ‘n swart oortrui, wit hemp en grys kortbroek.
Hy het ook ‘n groot tas by hom gehad.
Volgens familie het hulle by al sy maats wat saam met hom bus ry navraag gedoen, maar hy is nie by een van hulle nie.
Leon het ‘n gehoorprobleem wat sy spraak aantas.
As iemand weet waar Leon hom bevind, bel Charlotte Campher by 081 334 5824.
Lees verwante nuus hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



