Local newsNews

Dam naby draaipunt

Die Middelburgdamvlak is naby sy draaipunt om te stabiliseer.

Die damvlak staan vanoggend op 63.34%.

Damopsigter Neels Struwig sê die dam is naby sy draaipunt, wat beteken dat die dam baie naby is om te stabiliseer en weer gaan begin sak as ons nie reën in die opvanggebied (Hendrina) kry nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button