Local newsNews

Video: Dromspelertjie het wêreld aan sy voete

Ons dorp het ’n 11-jarige dromspeler wat beslis binne die volgende paar jaar die wêreld aan sy voete gaan hê!

Nivan van Wyk het tydens Laerskool Middelburg se Kultuurfees se gala-aand almal laat regop sit met sy vertoning.

Lees meer in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer oor dié talentvolle jong kunstenaar.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button