Die damstand is vanoggend 62.59%.
Damopsigter Neels Struwig sê die grafieke wys dat die dam nou baie min styg “en dat hy baie naby sy draaipunt is.”
Hy het genoem dat ons beslis nou weer reën nodig het om ’n verskil aan die damvlak te maak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



