Local newsNews
Dam nog bietjie op!
Daar is nog steeds ’n effense inloop by die Middelburgdam en die dam styg steeds bietjie vir bietjie.

Die damstand is vanoggend 61.85%.
• Gisteraand het dit tussen 5-10 mm in die dorp gereën en 20 mm is by die dam gemeet.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



