•’n Volblad met foto’s verskyn ook in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
‘Ons is reg vir die jaar!’
“My Bonnie lies over the ocean.”Caitlin Tiearney en Oti Kekana
Die ‘kaptein’, Peter Ramodike, staan reg om almal op die vliegtuig welkom te heet.Die beoordelaars gee kommentaar by ‘America Got Talent’.Die hoofkarakters op die verhoog.Die tradisionele dansers.Die vreugdevure brand hoog.Jannie kan nie swem nie!Kanonkop se groentjies het groot pret op die verhoog gehad.