Local newsNewsBreaking News

Inwoners op hol gejaag oor hulp vir kind

Dit gaan veel beter met Jaco Janse van Rensburg wat gister deur ’n motor in Mineralia getref is.

Klein Jaco is nié ’n leerling van Laerskool C.R. Swart soos aanvanklik op Facebook berig is deur Rehana Pilodia nie, maar wel in die Saailand Speelgroep.

Klein Jaco het kopbeserings opgedoen in die voorval, maar hy het vanoggend self toilet toe gegaan, en ook vir sy ouma Marie gesê hy wil huistoe kom.

Die tjokker Jaco Jase van Rensburg wat aansterk in die kindersaal van Midmed.

Jaco is nie in die intensiewe waakeenheid opgeneem nie, en sterk tans in die kindersaal aan onder die wakende oog van sy ouers.

Lees verwante stories hier:

Opvolg: Aiden haal self asem

Opvolg: Familie hoopvol oor Aiden

Die dorp vat hande

• Koop jou uitgawe van die Middelburg Observer vir die ware feite, en onderhoud met sy ouers.

Lees meer nuus deur die Middelburg Observer gaan Like ook ons Facebook volg ons ook op  Twitter en Instagram

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button