EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Kanonkop Groentjies hou konsert
Hoërskool Kanonkop het Donderdag hul jaarlikse Groentjiekonsert gehou.
Moet beslis nie die Middelburg Observer se Vrydag uitgawe mis nie, want ’n kleurvolle blad met al die pret in beeld sal te sien wees!
Vele foto’s en ’n video sal dieselfde dag ook gesien kan word op www.mobserver.co.za.



