Local newsNewsUpdate
Gesteelde voertuig gekry!
Die Toyota Cruiser wat vanoggend in die vroeë oggendure in Pongolastraat gesteel is, is pas in die bosse by Hexrivierstraat gekry!

• Die eienaar van die voertuig, mnr. Gerhard Roos, het by www.mobserver.co.za die nuus gehoor dat die voertuig gevind is.
Na wat verneem word, is daar baie artikels van die voertuig afgesteel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



