
Die Middelburgdam styg steeds en staan amper op 50%! Die damstand het van gister se 46.9% gestyg na 49.38% vanoggend.
Goeie nuus is dat daar nog baie water vanaf Hendrina op pad is. Boere in die omgewing van dié dorp berig dat die Klein Olifantsrivier sterk loop.
Motoriste berig dat daar baie water by die inloop is, wat sigbaar is vanaf die N4.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



