Local newsNews
Reën bring nie net verligting
Die deurdringende reën het nie net verligting gebring vir die boere nie, maar ook nat paaie veroorsaak wat tot ongelukke gelei het.
Insleep- en ambulansdienste het gister van ongeluk na ongeluk gejaag.



• Buiten verskeie ongelukke waar voertuie gegly en mekaar gestamp het, was daar kort na 18:00 gisteraand ook ’n ongeluk waar ’n bejaarde man met sy bromponie gegly het op die hoeke van Vos- en Morkelstraat.
Hy het erge skraapwonde opgedoen.
Lees ander nuus hier:
(Update): “Don’t be afraid my darling…” – The horror of a farm attack
Vrou in koma na Dullstroom aanval
Nuusflits: “Belfast inwoner dood na beweerde gesinsgeweld”
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



