EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Grapkas wedloop vanaad
Die AP Kerk bied vanaand (Vrydag) om 18:00, die Grapkas Nagwedloop aan.
Die wedloop is oor 4.5 km en beloof groot pret te wees.
Inskrywings is R20 per persoon en vir navrae, bel Mart-Mari by 079 747 9553 of Elizna by 082 927 6781.



