Community galleriesGalleriesLocal newsNewsNews galleries
Video: Polisielede hanteer slange
Lede van die Veediefstal- en Bedreigde Spesies eenheid het 'n slanghanteringskursus bygewoon.

Bekende slangvanger, Victor Boshoff (Direkteur, Proto Training), het die kursus Dinsdag aangebied.

• ’n Volledige berig met interessante feite oor slange wat min mense geweet het, verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.








At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



