Local newsNews
Kranspoort kennisgewing
Die skedule vir padsluitings op die N11 by Kranspoortpas vanaf 13 tot 19 Februarie, is as volg:

• 90 Minute vertragings kan vanaf Maandag tot Vrydag verwag word, vanaf 09:00 tot 16:00.
• Saterdag en Sondag sal die pad oop wees, behalwe vir die normale stop-en-ry vertragings.
Die bogenoemde aksie plan is suiwer ingestel vir motoriste se veiligheid. Rotsstortings is nie net lewensgevaarlik nie, maar lei tot grootskaalse skoonmaak operasies.
Motoriste word gevra om hulle roetes rondom die sluitings te beplan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



