Local newsMunicipalNews
Dam styg ’n bietjie!
Die lekker reënbui laasnag het ’n effense styging op die Middelburgdamvlak gewys.

Die damvlak was gister 46.30% en het na gisteraand se 50 mm reën by die dam, vanoggend op 46.90% gestaan.
Damopsigter Neels Struwig sê daar is egter nog steeds geen inloop nie, aangesien dit nog nie genoeg op Hendrina (ons opvanggebied) gereën het nie. Dit het gister en laasnag slegs 16mm op Hendrina gereën.
• Mnr. Struwig het gemeld dat die grafieke vanoggend wys dat die vlak reeds weer gestabiliseer het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



