Local newsNews
Beloning vir oorbel
Me. Daleen Meiring is op soek na ’n oorbel wat sy verloor het in die omgewing van die Middelburg Mall.
Die oorbel het baie sentimentele waarde vir me. Meiring, en sy bide ’n belonging van R100 vir die terugbesorging van die juweelstuk.
Indien jy dalk die oorbel optel, skakel me. Meiring by 072 580 9409.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



