CrimeLocal newsNews

(VIDEO) Opvolg: Verkeersman loop ook byna deur

’n Verkeersman het Maandagmiddag ook so byna onder die vuiste van Brian Clarke deurgeloop.

Clarke het saam met twee vriende ’n inwoner van Middelburg en oud-speurder gejaag en daarna met die vuis in die gesig geslaan en geskop.

Nadat hy Jaco Slabbert (47) geskop en geslaan het, het hy gedreig om ’n verkeersman aan te rand.

Sy vriende moes hom verskeie kere van die verkeersman af wegkeer.

www.mobserver.co.za het ’n video van die gebeure geneem.

Intussen beskuldig Slabbert en Clarke mekaar oor en weer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button