Local newsNews
N11 pad steeds oop
Die N11 (Loskopdampad) sal oop wees vir tweerigting verkeer tot 8 Januarie.

Vanaf Maandag, 9 Januarie tot Sondag, 15 Januarie, sal die pad oop wees, met geen padwerke, behalwe vir die normale stop-en-ry vertragings wat weer in werking sal wees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



