Local newsNews

Damvlak daal daagliks

Die Middelburgdam se vlak is al weer aan die sak na min reën in die afgelope weke.

Die vlak het vanoggend (Dinsdagoggend) op 48,93% gestaan en dit gaan van nou af weer daagliks daal mits daar weer goeie reën in die opvangsgebied val.

Daar is wel nog ’n dun stroompie wat in die dam inloop maar dit is lankal nie meer genoeg om die verdamping en daaglikse gebruik teen te werk nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button