Local newsNewsBreaking News
The Bridge brand af
'n Bekende landmerk in die Loskopdam omgewing, The Bridge (voorheen River Cottage), het Woensdagaand tot op die grond afgebrand.

Die brand het om en by 23:30 die aand begin.
Daar is tans nie verdere besonderhede beskikbaar nie.
Lees opvolg hier: Is lodge aan die brand gesteek?
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








