EntertainmentLifestyleLocal newsNews

VIDEO: Kleuterpret in die dam

Klein Pieter Faasen (2) het groot pret by die Middelburgdam gehad terwyl sy pa vis gevang het.

Hy het kort-kort met sy ‘bromponie’ in die water ingejaag, die water geskop en dan, as die druppels op hom val, gekraai van die lag met die woorde: “dit reën”!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button