Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyleLocal newsNewsNews galleries

‘Lady & Tramp’ kompetisie

Die DBV/Middelburg Observer se “Lady & Tramp” kompetisie was ’n reuse sukses!

Daar is na die kompetisie R4 000 kontant, asook ’n groot boks vol honde- en katkos aan die DBV oorhandig.

Met die hulp van die borge, was daar spesiale pryse vir al die wenners, asook vir die tweede en derde plekke.

• Baie dankie aan al die deelnemers wat hul honde ingeskryf het om die DBV te ondersteun. Om julle te bedank vir jul ondersteuning, is daar vir elke deelnemer ’n medalje gemaak. Kom haal dit gerus voor of op 22 Desember (Donderdag) voor 11:00 by die Observer se ontvangs af.

• As jy met vakansie is, kan jy jou hond se medalje ook in Januarie kom afhaal.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button