Local newsNews
Dam lig nie
Die Middelburgdamvlak het nie gesak van gister (Dinsdag) af nie, maar hy het ook nie gelig nie.

Die damvlak is steeds onder 50% op 49.84% en daar het 17 mm reën by die dam laasnag geval.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



