
Die stand is vanoggend 49.96% en styg die dam so stadig omdat die oppervlakte groter word.
• Daar het die afgelope naweek tussen 8-12 mm reën op die dorp geval en op Hendrina (ons opvanggebied) is 1.5 mm gemeet.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



