Local newsMunicipalNews
Dam styg bietjie stadiger
Omdat die oppervlakte groter word om te vul, styg die Middelburgdamvlak bietjie stadiger.

Volgens damopsigter Neels Struwig is daar wel nog ’n inloop, maar gaan die vlak nou baie stadiger styg, omdat die oppervlakte groter word.
Die damstand is tans 49.1%.
• Die waterbeperkings is steeds van krag en sal daar eers gekyk word om die op te hef, wanneer die dam tussen 60-70% is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



