Local newsMunicipalNews

Bietjie vir bietjie styg dam

Die inloop na die Middelburgdam het nog nie gestop nie en die damvlak styg daagliks.

Die Middelburgdamvlak staan vanoggend op 48.19%!

• Daar het laasnag 6 mm reën by die dam geval en 16 mm op Hendrina (ons opvangsgebied).

• Die waterbeperkings is steeds van krag en sal daar eers gekyk word daarna om dit op te hef as die damvlak tussen 60-70% is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button