Local newsNews
Jack Russel by Midwater Spar gevind
Indien dit jou hondjie is, kontak vir Reinier by 082 381 5377 of vir Stefanie by 082 358 1716.

’n Jack Russel-teef is Donderdagaand by Midwater Spar opgetel.
Sy is goed opgepas, het goeie maniere en mis haar mense vreeslik. Reinier van Niekerk en Stefanie Jansen van Vuuren sal na haar kyk tot die eienaars opgespoor is.
Indien dit jou hondjie is, kontak vir Reinier by 082 381 5377 of vir Stefanie by 082 358 1716.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



