Community galleriesCrimeGalleriesLocal newsNewsNews galleries

(Video) Opvolg: Boer kry doodsdreigemente

Die boer waar die berugte doodskisvoorval plaasgevind het, lewe nou in vrees, nadat sy familie doodsdreigemente ontvang het.

Willem Oosthuizen en Theo Jackson, wat ’n man in ’n doodskis gedruk en gedreig het dat hulle hom aan die brand gaan steek, se saak is vanoggend in die Middelburg Landdroshof uitgestel na Januarie volgende jaar.

Daar is op sosiale media ’n oproep gemaak dat daar na die boer se plaas opgeruk moet word.

Rassistiese plakkate is vanoggend by die hof rondgeswaai, wat gelees het “Kill Whites” en “Away with Mhlungu”, weg met witmense!

Die EFF was aan die oostekant van die hofgebou in ’n groot trok vanwaar hulle musiek gespeel en toesprake gemaak het, terwyl die DA, waaronder raadslid Hennie Niemann, in die middel betoog het. Die ANC was aan die westekant van Beyers Naudestraat, ook in ’n verkiesingstrok.

In ’n stadium is gevrees dat die skare mense die hof gaan binnestorm. Hulle het net tot by die hofdeure gevorder, waar swaar gewapende polisiemanne gedissiplineerd hulle man gestaan het.

Daar was kort nadat die saak uitgestel is politieke toesprake, terwyl die situasie gou ontlont het.

Lees vorige berigte hier:

(Video) Update: Christmas in jail for coffin case suspects

Media sak toe op Middelburg

Video: Protesting begins

(Breaking News) Coffin case: Only ANC Youth League granted permission to protest

Update: Three major political parties to protest during coffin case

Update: Juju on his way to Middelburg

Update: Prepare for chaos

Opvolg: Doodskis was vir afgestorwe werker

Lees ander nuus hier:

Dam styg en styg!

Ons Pottie…

Post Office shuts down at Mall

Baba by vulstasie gebore

Horrific accident claims life on R555

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button