Community galleriesGalleriesLocal newsNewsNews galleries
Foto’s: God se skildery
www.mobserver.co.za is die laaste twee dae oorval met inwoners wat verwonderd gestaan het voor “God se skildery” wat Sondag in die Noordooste van die dorp sigbaar was.

Agter ’n kleurvolle wolkkolom was die groot maanbal sigbaar.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




















