Local newsNews

Is die jou kwad?

'n Vierwielmotorfiets is laasnag kort voor middernag in die veld deur lede van Middelburg 911 gevind.

Die kwad is gekry in die veld, net verby Meyersbrug, op die Stoffbergpad, aan Kanonkop se kant.
Die eienaar van die motorfiets kan hom gaan opeis by die polisiestasie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button