Local newsNews
Beeste op veiling verkoop
Twee ongemerkte beeste wat los rondgeloop het in die Machadodorp omgewing, gaan op openbare veiling verkoop word.
Die twee koeie word in opdrag van die skutmeester van die Goue Akker Skut op Belfast op 9 November om 10;00 aan die hoogste bieder verkoop.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



