Local newsNews

Beloning nou R1 000!

Die beloning vir ’n bulterriër wat iewers vanaf ’n bakkie gespring is, is van R500 na R1 000 verhoog!

Troy, ’n vier maande oue bulterriër ry altyd saam met mnr. Mario Maritz agter op sy bakkie rond.

Sondag het die hondjie egter iewers afgespring tussen Dennesig en die Middelburgdam.

Troy is ligbruin van kleur met wit pote en ’n wit vlek voor sy kop.

As iemand die hondjie gesien het, bel mnr. Maritz by 083 257 8117.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button