
Woensdag is ‘n hond vergiftig in Tambotiestraat en dit is pas bevestig dat daar ook ‘n hond laasnag in Watsoniastraat vergiftig is!
Senior inspekteur Petro Oberholzer (Middelburg DBV) het onlangs ‘n beroep op mense gedoen om hul honde agter in hul erwe toe te maak om hul diere te beskerm.
Meer as 130 honde is die afgelope jaar al vergiftig!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



