Local newsLocal sportNewsSport

Stem voor Sondag vir Middelburg se Karien!

Help Karien van der Wahl om deur te dring na die top 12 finaliste in die USN Face of Fitness kompetisie.

Jy het tot Sondagaand middernag kans om vir Karien van der Wal te stem.

Dié fikse Middelburger het vir USN se landwye Face of Fitness-kompetisie ingeskryf en het tot Top 32-deelnemers gevorder. Nou het sy jou stem nodig om na die Top 12-deelnemers deur te dring.

Volg die skakel om vir haar te stem!

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button