EntertainmentGeneralLifestyleLocal newsLocal sportNewsSport
Skryf aanlyn in vir TDF
Die ALZU Tour de Farm-bergfietswedren is vanjaar op 5 November en jy kan ook aanlyn vir dié gewilde wedren inskryf.
Deelnemers het tot 25 Oktober kans om op www.cycleevents.co.za in te skryf.



