Local newsNews

Kranspoort kennisgewing

Die skedule vir padsluitings vanaf 3 tot 9 Oktober is soos volg:

• Maandag sal die pad oop wees, behalwe vir die normale stop-en-ry vertragings.

• Dinsdag, Woensdag en Donderdag sal die pad gesluit wees van 11:00 tot 15:00.

• 90 Minute vertragings kan op Vrydag verwag word, vanaf 09:00 tot 16:00.

• Saterdag en Sondag sal die pad oop wees, behalwe vir die normale stop-en-ry vertragings.

Die bogenoemde aksieplan is suiwer ingestel vir motoriste se veiligheid. Rotsstortings is nie net lewensgevaarlik nie, maar lei tot grootskaalse skoonmaakoperasies.

Motoriste word gevra om hulle roetes rondom die sluitings te beplan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button