CrimeLocal newsNews

VIDEO – Vrou bly al drie maande in motorwrak

’n Vrou bly al drie maande in ’n motorwrak langs ’n skrootwerf in Bonckerstraat.

Sy was duidelik bedwelm met www.mobserver.co.za se besoek, en het geweier om enige inligting oor haarself te verstrek.

Besigheidslui in die area vrees vir haar lewe, en sê hulle merk haar gereeld op by die stasie, waar dwelms in oorvloed is.

Die vrou het onsamehangend gepraat en het hulp van die hand gewys.

Lees Vrydag se Middelburg Observer vir die volle storie.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button