CrimeLocal newsNewsUpdate

Opvolg: OK Liquor inbrekers steeds op vrye voet

Die booswigte wat op 2 September met ’n blou VW GTI voor OK Liquor in Meyerstraat gestop, ingebreek en duisende rande se drank gesteel het, is steeds op vrye voet.

Videomateriaal wys hoe hulle omstreeks 05:00 die deur oopforseer, waarna hulle direk na die kabinet stap waarin die duurste drank gehou word. Die kabinet is oopgebreek en verskeie bottels drank is gebuit.

Sowat ’n week later is die voertuig opgemerk deur GPF-lede by Sasol Meyerstraat, maar die booswigte het gevlug voordat hulle vasgetrek kon word.

• Die voertuig het ’n stamp op die regter agterdeur.

• As enigiemand die voertuig opmerk, bel mnr. Christo Vlok (eienaar, OK Liquor) by 013 243 3638.

Lees vorige stories hier:

Video: Break – in at OK Liquor

Nuusflits: Inbraak by OK Liquor

Read other stories here:

Man gryp driejarige dogtertjie

Warning Graphic: Five babies dumped in less then two months

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button