EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Onbeskaamd by Lighuis

Die groep, Onbeskaamd, tree Saterdag om 18:00 by die Lighuis gemeente (Pongolastraat, Aerorand) op.

Kaartjies beloop R60 vir volwassenes en R30 vir laerskoolkinders.

Vir navrae bel Marie by 013 245 5677 of Theo by 082 827 5677.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button