EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Biddag vir reën
’n Biddag vir reën word Sondag om 15:00 by die gebedsoond gehou.

Die hele gemeenskap word gevra om saam te kom bid vir reën.
• Die Middelburgdam het vanoggend op slegs 37.6% gestaan en daar is reeds waterbeperkings ingestel.



