Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyleLocal newsNewsNews galleriesSports galleries
Amazing 4×4-dag
’n Totaal van 49 4x4 manne het vanjaar aan die Amazing 4x4-dag by Olifants River Lodge deelgeneem.

Hierdie 4×4-dag is aangebied deur Olifants River Lodge en Extreme Outdoor League.
• Dié jaarlikse geleentheid word aangebied ten bate van die Xeroderma Pigmentosum Vereniging en is R41 000 aan die vereniging oorbetaal.











































































