Local newsNews
Soek na familie van boer
Mnr. Japie Jonker (75), wat vir jare in die Middelburg omgewing geboer het, is verlede Donderdag in die Life Midmed Hospitaal oorlede.
Weens ’n probleem met ’n selfoon wat belangrike nommers uitgevee het. kon al die familie nie opgespoor word nie.
Alle familie van mnr. Jonker word gevra om dringend sy dogter, Mariaan, te bel by 079 882 2465.
• Die begrafnis is Woensdag (7 September) om 11:00 uit die APKerk in Seringstraat (Middelburg).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



