CrimeLocal newsNewsBreaking News

Nuusflits: Inbraak by OK Liquor

Duisende rande se drank is vanoggend tydens ’n inbraak by OK Grocer se OK Liquors in Meyerstraat gesteel.

Die groep het omstreeks 04:50 eers voor die kitsbank gestop, maar weer gery.

Teen 05:00 was hulle terug, waarna hulle met ’n koevoet die deur oopforseer het. Die booswigte het hulself gehelp aan die duurste drank, wat se pryse wissel tussen R500 en R3 000.

Van die drank wat gesteel is, is onder andere: Johnny Walker Platinum R1 100 per bottel, Johnny Walker Blue – Label R2 700, Jameson en Hennesey.

Die kabinet wat oopgebreek is vir toegang tot die duur drank
Die kabinet wat oopgebreek is vir toegang tot die duur drank

Op videomateriaal kon hulle sien dat die groep gery het met ’n metaalblou Volkswagen GTI Golf sonder nommerplate. Die voertuig het ’n stamp op die regter agterdeur.

Mnr. Christo Vlok (OK Grocer) vra dat enige persoon wat inligting het oor die inbraak of die voertuig gewaar, om hom dadelik te bel by 013 243 3638.

  • Die booswigte kan nie uitgeken word nie, omdat hulle lap oor hul gesigte getrek het.

Lees ander stories hier:

Man gryp driejarige dogtertjie

Warning Graphic: Five babies dumped in less then two months

Update: Police finally make arrest after latest discovery

New born baby found dead

(Warning Graphic Content): Baby dumped by mother survived unscathed

Baby found in bag

Video: Voor die wind met Koningskind

Update: Baby X in place of safety

Video: The baby’s hero in blue

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button